1:00
en
CR
Afrikaans Hersiening Toets 1
28
panne : Die Meervoud van pan is _______
sterretjie : Die Verkleining van ster is _______
groter : Voltooi - groot, ________, grootste
pierings : Die Meervoud van piering is _______
neusie : Die Verkleining van neus is _______
sustertjie : 'n Klein suster is 'n _______
baie : Voltooi - _______, meer, meeste
gladde : Skryf die regte vorm van die byvoeglike naamwoord in hakies - Dit is 'n (glad) vloer.
soggens : Gee een woord vir "In die oggend"
saans : Gee een woord vir "In die aand"
betyds : Gee een woord vir "Op die regte tyd"
niggie : Vertaal "girl cousin"
nooi : Die vroulike vorm van 'n kerel _______
bruidegom : Die manlike vorm van 'n bruid is _______
danseres : Die vroulike vorm van 'n danser
brom : Dieregeluide - 'n beer ________
balk : Dieregeluide - 'n donkie _________
bulk : Dieregeluide - 'n koei _______
tjank : Dieregeluide - 'n jakkals _______
Duitser : Iemand van Duitsland is 'n ________
Frankryk : Die Franse kom van ________
tuis : Gee een woord vir "By die huis"
skoner : Voltooi - skoon, _______, skoonste
boompie : Gee die Verkleiningsvorm van "boom"
dae : Voltooi - Een dag word baie ______
verder : Voltooi - ver, ______, verste
koue : Skryf die regte vorm van die Byvoeglike naamwoord in hakies - Dit is (koud) water
sagte : Skryf die regte vorm van die Byvoeglike naamwoord in hakies - Dit is 'n (sag) kussing
seun : Die manlike vorm van 'n meisie is 'n _______
tannie : Die vroulike vorm van 'n oom is 'n ________
Afrikaans Hersiening Toets 1
Across:| 4. | 'n Klein suster is 'n _______ | | 5. | Gee een woord vir "Op die regte tyd" | | 7. | Voltooi - ver, ______, verste | | 9. | Die vroulike vorm van 'n oom is 'n ________ | | 10. | Voltooi - _______, meer, meeste | | 13. | Dieregeluide - 'n jakkals _______ | | 14. | Dieregeluide - 'n beer ________ | | 16. | Die Meervoud van pan is _______ | | 18. | Skryf die regte vorm van die byvoeglike naamwoord in hakies - Dit is 'n (glad) vloer. | | 19. | Vertaal "girl cousin" | | 21. | Skryf die regte vorm van die Byvoeglike naamwoord in hakies - Dit is 'n (sag) kussing | | 22. | Die Franse kom van ________ | | 24. | Gee een woord vir "In die oggend" | | 26. | Die vroulike vorm van 'n kerel _______ | | 27. | Voltooi - Een dag word baie ______ |
| | Down:| 1. | Gee een woord vir "In die aand" | | 2. | Iemand van Duitsland is 'n ________ | | 3. | Die Meervoud van piering is _______ | | 6. | Voltooi - groot, ________, grootste | | 8. | Die Verkleining van ster is _______ | | 10. | Die manlike vorm van 'n bruid is _______ | | 11. | Gee die Verkleiningsvorm van "boom" | | 12. | Voltooi - skoon, _______, skoonste | | 15. | Gee een woord vir "By die huis" | | 17. | Die vroulike vorm van 'n danser | | 20. | Die manlike vorm van 'n meisie is 'n _______ | | 23. | Die Verkleining van neus is _______ | | 25. | Skryf die regte vorm van die Byvoeglike naamwoord in hakies - Dit is (koud) water |
| |
© 2014
PuzzleFast.com, Noncommercial Use Only