1:00
en
CR
Afrikaner Geskiedenis
23
Vereeniging : Die vrede van __________word onderteken by Melrose Huis in Pretoria (1902)
Unie : Suid Afrika word 'n __________ op 31 Mei 1910
Pretoria : Administratiewe hoofstad van Suid Afrika
Kaapstad : Wetgewende hoofstad van Suid Afrika
Bloemfontein : Geregtelike hoofstad van Suid Afrika
LouisBotha : 'n Generaal van die Anglo-Boereoorlog wat Suid Afrika se eerste Eerste Minister word (Naam en van)
Langenhoven : Skryf die Stem van Suid Afrika
Rebellie : Wat vind in 1914 plaas omdat parlement nie na die Afrikaners se saak wil luister nie
Hertzog : Hy het die Afrikaners se saak in 1914 aan parlement gaan stel
Mynstakings : Wat vind in 1922 plaas as gevolg van swak omstandighede in hul werk
Depressie : Wat word die toestand waar geld skielik waardeloos word genoem
Dorslandtrekkers : Hierdie mense keer terug van Angola en vestig hulself in Namibie en lewer groot bydrae tot ekonomie
Droogte : Hierdie vind plaas vanaf 1932 tot 1933 en is die ergste wat die mense van SUid Afrika nog ervaar het
Segregasie : Hierdie beleid wat ook apartheid genoem is word deur die Nasionale party begin in 1948
Namibie : Suid Afrika se vyfde provinsie in 1948
Sanksies : 'n Beleid waarvolgens 'n land nie aan sport teen ander lande mag deelneem nie
Barnard : Hierdie man doen die eerste hartoorplanting in Suid Afrika (van)
Verwoerd : Eerste minister van Suid Afrika wat referendum uitroep om te stem vir of teen on republiek
31Mei1961 : Suid Afrika word op hierdie datum 'n Republiek (Volle datum)
CRSwart : Word verkies tot die eerste Staatspresident van Suid Afrika (voorletters en van)
Onafhanklik : Namibie word _________ op 21 Maart 1990
Namibie : Nuwe naam van Suidwes Afrika
NelsonMandela : Hy word deur FW de Klerk uit die tronk vrygestel in 1990
27April1994 : ANC wen verkiesing op hierdie datum (volle datum)
Afrikaner Geskiedenis
Across:6. | Hierdie vind plaas vanaf 1932 tot 1933 en is die ergste wat die mense van SUid Afrika nog ervaar het | 9. | Hy word deur FW de Klerk uit die tronk vrygestel in 1990 | 11. | Skryf die Stem van Suid Afrika | 15. | Suid Afrika se vyfde provinsie in 1948 | 17. | Wat vind in 1922 plaas as gevolg van swak omstandighede in hul werk | 19. | Hierdie man doen die eerste hartoorplanting in Suid Afrika (van) | 20. | Eerste minister van Suid Afrika wat referendum uitroep om te stem vir of teen on republiek | 22. | Hierdie mense keer terug van Angola en vestig hulself in Namibie en lewer groot bydrae tot ekonomie | 23. | Die vrede van __________word onderteken by Melrose Huis in Pretoria (1902) |
| | Down:1. | ANC wen verkiesing op hierdie datum (volle datum) | 2. | Hy het die Afrikaners se saak in 1914 aan parlement gaan stel | 3. | Word verkies tot die eerste Staatspresident van Suid Afrika (voorletters en van) | 4. | Administratiewe hoofstad van Suid Afrika | 5. | Hierdie beleid wat ook apartheid genoem is word deur die Nasionale party begin in 1948 | 7. | Namibie word _________ op 21 Maart 1990 | 8. | Suid Afrika word op hierdie datum 'n Republiek (Volle datum) | 10. | 'n Beleid waarvolgens 'n land nie aan sport teen ander lande mag deelneem nie | 12. | Geregtelike hoofstad van Suid Afrika | 13. | Wetgewende hoofstad van Suid Afrika | 14. | Suid Afrika word 'n __________ op 31 Mei 1910 | 16. | Nuwe naam van Suidwes Afrika | 18. | Wat vind in 1914 plaas omdat parlement nie na die Afrikaners se saak wil luister nie | 21. | Wat word die toestand waar geld skielik waardeloos word genoem |
| |
© 2014
PuzzleFast.com, Noncommercial Use Only