1:00
en
FI
14
empatie : 'n Sterk gevoel van simpatie.
gesond : Om in 'n goeie fisiese en geestelike toestand te wees.
gespierd : Wanneer 'n persoon goed ontwikkelde spiere het.
herroep : Weer iets na te sien of te roep.
invloed : Om 'n uitwerking te hê op die gedrag van iemand anders.
norme : 'n Maatstaf waar volgens jy lewe.
omgewing : Die natuurlike wêreld.
passie : 'n Sterk gevoel oor iets.
ratsheid : Om vinnig en vlugtig te beweeg.
selfverdediging : Wanneer jy jouself beskerm.
vaardighede : Vermoëns.
verantwoordelike besluite : Verstandige, volwasse keuses.
verhouding : Die verbintenis tussen twee of meer mense.
vigs : Verworwe imuniteitsgebreksindroom.
roetine : Gereelde aktiwiteite wat 'n persoon elke dag doen.
- Weer iets na te sien of te roep.
- Vermoëns.
- Om 'n uitwerking te hê op die gedrag van iemand anders.
- Om in 'n goeie fisiese en geestelike toestand te wees.
- 'n Sterk gevoel oor iets.
- Die verbintenis tussen twee of meer mense.
- Gereelde aktiwiteite wat 'n persoon elke dag doen.
- Verworwe imuniteitsgebreksindroom.
- Wanneer 'n persoon goed ontwikkelde spiere het.
- 'n Maatstaf waar volgens jy lewe.
- 'n Sterk gevoel van simpatie.
- Om vinnig en vlugtig te beweeg.
- Die natuurlike wêreld.
- Wanneer jy jouself beskerm.
|
© 2014
PuzzleFast.com, Noncommercial Use Only
- HERROEP
- VAARDIGHEDE
- INVLOED
- GESOND
- PASSIE
- VERHOUDING
- ROETINE
- VIGS
- GESPIERD
- NORME
- EMPATIE
- RATSHEID
- OMGEWING
- SELFVERDEDIGING
|
© 2014
PuzzleFast.com, Noncommercial Use Only