1:00
en
CR
Hersiening
10
visueel : Wanneer jy beter werk kan onthou deur dit te sien.
leesenskryf: Hulle hou daarvan om aantekeninge te maak.
kinesteties: Geniet dit om dinge te leer deur middel van praktiese aktiwiteite.
ouditief: Leerders verkies om klank en musiek te gebruik.
kommunikasie: Die deel van idees.
samewerking: Om saam met ander te werk om iets te behaal.
ondersoekend: Is nuuskierig oor hoe dinge werk.
kunstig: Skep dinge en is kreatief.
konvensioneel: Hou daarvan om noukerig, presies, en in fyn detail te werk.
ondernemend: Geniet dit om idees in realiteit te omskep.
Hersiening
Across:3. | Skep dinge en is kreatief. | 6. | Hou daarvan om noukerig, presies, en in fyn detail te werk. | 8. | Geniet dit om dinge te leer deur middel van praktiese aktiwiteite. | 10. | Geniet dit om idees in realiteit te omskep. |
| | Down:1. | Is nuuskierig oor hoe dinge werk. | 2. | Wanneer jy beter werk kan onthou deur dit te sien. | 4. | Die deel van idees. | 5. | Leerders verkies om klank en musiek te gebruik. | 7. | Hulle hou daarvan om aantekeninge te maak. | 9. | Om saam met ander te werk om iets te behaal. |
| |
© 2015
PuzzleFast.com, Noncommercial Use Only