1:00
en
CR
LUKAS 7 + 8
45
KAPERNAUM : Nadat Jesus die gehoor toegespreek het, het Hy hierna toe gegaan (Lukas 7)
OFFISIER : So ‘n man het ‘n slaaf gehad wat vir hom baie werd was (Lukas 7)
STERWE : Die slaaf was siek en het op _____ gelê (Lukas 7)
FAMILIEHOOFDE : Die man met die siek slaaf het hulle na Jesus gestuur (Lukas 7)
VERWONDERD : Jesus was so oor die eienaar van die siek slaaf se geloof (Lukas 7)
NAIN : By die ingang van hierdie dorp het Jesus ‘n begrafnis stoet teë gekom (Lukas 7)
WEDUWEE : Die ma van die man (wat dood is) was dit (Lukas 7)
INNIG : Toe Jesus die ma van die man (wat dood is) sien het Hy haar so jammer gekry (Lukas 7)
VOLGELINGE : Die mense van Johannes het vir hom van al Jesus se wonderwerke vertel (Lukas 7)
BLINDES : Toe Johannes se mense by Jesus kom was Jesus besig om sulke mense te laat sien (Lukas 7)
SWIERIGE : Mende wat sulke klere dra en in weelde leef woon in paleise (Lukas 7)
WETGELEERDES : Die Fariseërs en hulle het hulle nie deur Johannes laat doop nie (Lukas 7)
WYSHEID : God tree met _____ op en sy werke bewys dit (Lukas 7)
REUKOLIE : ‘n Sondige vrou het in die Fariseër se huis ingegaan met ‘n albasteflessie vol hiervan (Lukas 7)
TRANE : ‘n Sondige vrou met ‘n albasteflessie het Jesus se voete met dit gewas (Lukas 7)
HARE : ‘n Sondige vrou met ‘n albasteflessie het Jesus se voete met dit afgedroog (Lukas 7)
WATER : Simon het dit nie vir Jesus gegee om sy voete mee te was nie (Lukas 7)
OLIE : Simon het nie Jesus se kop met dit gesalf nie (Lukas 7)
SONDES : Iemand waarvan baie vergewe is bewys baie liefde (Lukas 7)
EVANGELIE : Jesus het die land deurkruis en dit oral verkondig (Lukas 8)
VROUE : ‘n aantal van hulle wat van bose geeste siektes en genees is was saam met Jesus (Lukas 8)
JOHANNA : Die vrou van Gusa (Lukas 8)
SAAIER : Hy het uit gegaan om saad te saai (Lukas 8)
PAD : ‘n deel van die saad het hier geval en is vertrap (Lukas 8)
KLIPBANK : ‘n Deel van die saad het hier geval en het verdroog (Lukas 8)
ONKRUID : ‘n Deel van die saad het tussen dit geval en is verstik (Lukas 8)
GOEIE : ‘n Deel van die saad het op sulke grond geval en het ‘n honderdvoudige oes gelewer (Lukas 8)
LUISTER : Wie ore het en kan hoor moet dit doen (Lukas 8)
GEHEIME : Aan julle is dit gegee om die _____ van die koninkryk van God te ken (Lukas 8)
SAAD : Dit is die woord van God (Lukas 8)
GELOOF : Die duiwel kom en neem die woord van hulle weg sodat hulle nie tot dit kan kom nie (Lukas 8)
BLYDSKAP : Hulle neem die woord hiermee aan maar hulle geloof hou net ‘n kort rukkie (Lukas 8)
GENIETINGE : Hulle hoor die woord maar deur die sorge en die rykdom en die _____ van die lewe word dit gaandeweg verstik (Lukas 8)
VOLHARDING : Hulle hoor die woord met ‘n goeie en opregte hart en hierdeur dra hulle vrug (Lukas 8)
STANDER : Jy steek ‘n lamp op en sit dit hierop sodat mense wat binnekom die lig kan sien (Lukas 8)
LUISTER : Jesus sê: “My moeder en my broers is die wat na die woord van God _____ en daarvolgens handel.” (Lukas 8)
HEWIGE : Terwyl Jesus geslaap het, het daar so ‘n stormwind op die meer losgebars (Lukas 8)
LEWENSGEVAAR : Die skuit het vol water geword en hulle was in sulke gevaar (Lukas 8)
GERASENER : Dit het reg teenoor Galilea gelê (Lukas 8)
GRAFTE : ‘n Man vol bose geeste en sonder klere het tussen dit gebly (Lukas 8)
LEGIO : Die naam van die man vol bose geeste (Lukas 8)
ONDERAARDSE : Die bose geeste het Jesus gesmeek om hulle nie na hierdie dieptes toe terug te stuur nie (Lukas 8)
VARKE : Die bose geeste het Jesus gesmeek om hierin te vaar (Lukas 8)
WAGTERS : Toe hulle sien wat met die varke gebeur het hulle weg gehardloop (Lukas 8)
GeSMEEK : Die man uit wie die bose geeste uitgevaar het, het Jesus _____ om by Hom te kan bly (Lukas 8)
JAIRUS : Die raadslid van die sinagoge het op sy knieë voor Jesus se voete geval (Lukas 8)
BLOEDVLOEIING : ‘n Vrou wat hieraan ly het aan die soom van Jesus se klere geraak en sy is onmiddelik genees (Lukas 8)
ANGS : Toe die vrou sien dat Jesus weet dat sy Sy soom aangeraak het, het sy hiervan gebewe (Lukas 8)
GLO : Jesus het vir die raadslit se dogter dood is gesê hy moet net dit doen en sy dogter sal gered word (Lukas 8)
STOM : Toe die raadslid se dogtertjie opstaan was haar ouers so van verbasing (Lukas 8)
LUKAS 7 + 8
Across:1. | ‘n Deel van die saad het hier geval en het verdroog (Lukas 8) | 4. | Mende wat sulke klere dra en in weelde leef woon in paleise (Lukas 7) | 6. | Die bose geeste het Jesus gesmeek om hierin te vaar (Lukas 8) | 7. | Die mense van Johannes het vir hom van al Jesus se wonderwerke vertel (Lukas 7) | 10. | Jy steek ‘n lamp op en sit dit hierop sodat mense wat binnekom die lig kan sien (Lukas 8) | 11. | Iemand waarvan baie vergewe is bewys baie liefde (Lukas 7) | 12. | Toe Jesus die ma van die man (wat dood is) sien het Hy haar so jammer gekry (Lukas 7) | 14. | Jesus het vir die raadslit se dogter dood is gesê hy moet net dit doen en sy dogter sal gered word (Lukas 8) | 19. | Toe die vrou sien dat Jesus weet dat sy Sy soom aangeraak het, het sy hiervan gebewe (Lukas 8) | 20. | Aan julle is dit gegee om die _____ van die koninkryk van God te ken (Lukas 8) | 21. | God tree met _____ op en sy werke bewys dit (Lukas 7) |
| 25. | Die vrou van Gusa (Lukas 8) | 26. | Toe Johannes se mense by Jesus kom was Jesus besig om sulke mense te laat sien (Lukas 7) | 27. | Die skuit het vol water geword en hulle was in sulke gevaar (Lukas 8) | 31. | Dit is die woord van God (Lukas 8) | 34. | ‘n Deel van die saad het tussen dit geval en is verstik (Lukas 8) | 35. | Die naam van die man vol bose geeste (Lukas 8) | 37. | Die raadslid van die sinagoge het op sy knieë voor Jesus se voete geval (Lukas 8) | 39. | ‘n Sondige vrou met ‘n albasteflessie het Jesus se voete met dit gewas (Lukas 7) | 40. | Hy het uit gegaan om saad te saai (Lukas 8) | 41. | Terwyl Jesus geslaap het, het daar so ‘n stormwind op die meer losgebars (Lukas 8) | 42. | Die man uit wie die bose geeste uitgevaar het, het Jesus _____ om by Hom te kan bly (Lukas 8) |
| | Down:2. | By die ingang van hierdie dorp het Jesus ‘n begrafnis stoet teë gekom (Lukas 7) | 3. | ‘n Deel van die saad het op sulke grond geval en het ‘n honderdvoudige oes gelewer (Lukas 8) | 4. | Toe die raadslid se dogtertjie opstaan was haar ouers so van verbasing (Lukas 8) | 5. | ‘n Sondige vrou het in die Fariseër se huis ingegaan met ‘n albasteflessie vol hiervan (Lukas 7) | 6. | Hulle hoor die woord met ‘n goeie en opregte hart en hierdeur dra hulle vrug (Lukas 8) | 8. | Die ma van die man (wat dood is) was dit (Lukas 7) | 9. | So ‘n man het ‘n slaaf gehad wat vir hom baie werd was (Lukas 7) | 13. | ‘n deel van die saad het hier geval en is vertrap (Lukas 8) | 15. | Die bose geeste het Jesus gesmeek om hulle nie na hierdie dieptes toe terug te stuur nie (Lukas 8) | 16. | Wie ore het en kan hoor moet dit doen (Lukas 8) | 17. | Jesus was so oor die eienaar van die siek slaaf se geloof (Lukas 7) | 18. | Die duiwel kom en neem die woord van hulle weg sodat hulle nie tot dit kan kom nie (Lukas 8) |
| 21. | Toe hulle sien wat met die varke gebeur het hulle weg gehardloop (Lukas 8) | 22. | ‘n aantal van hulle wat van bose geeste siektes en genees is was saam met Jesus (Lukas 8) | 23. | ‘n Sondige vrou met ‘n albasteflessie het Jesus se voete met dit afgedroog (Lukas 7) | 24. | Dit het reg teenoor Galilea gelê (Lukas 8) | 28. | Jesus het die land deurkruis en dit oral verkondig (Lukas 8) | 29. | Die slaaf was siek en het op _____ gelê (Lukas 7) | 30. | Nadat Jesus die gehoor toegespreek het, het Hy hierna toe gegaan (Lukas 7) | 32. | Jesus sê: “My moeder en my broers is die wat na die woord van God _____ en daarvolgens handel.” (Lukas 8) | 33. | Simon het dit nie vir Jesus gegee om sy voete mee te was nie (Lukas 7) | 36. | ‘n Man vol bose geeste en sonder klere het tussen dit gebly (Lukas 8) | 38. | Simon het nie Jesus se kop met dit gesalf nie (Lukas 7) |
| |
© 2016
PuzzleFast.com, Noncommercial Use Only