1:00
en
CR
24
frans : Taal waaruit garage ontleen is.
erfgoed : Afrikaans wat uit Nederlands ontwikkel het.
analogie : Taalverskynsel vir leerling.
eiegoed : Nuwe woorde in Afrikaans gevorm.
leengoed : Afrikaans wat uit ander tale ontleen is.
maleisportugees : Taal waaruit bietjie ontleen is.
engels : Taal waaruit telefoon ontleen is.
duits : Taal waaruit laer ontleen is.
misdaad : Na analogie van watter woord is misoes gevorm.
toutologie : Taalverskynsel by windhond en walvis.
klanknabootsing : Taalverskynsel by kwevoel, knor en doef.
pleonasme : Taalverskynsel by dood verongeluk.
verassureer : Verseker en assureer gekontamineer.
halsband : Volksetimologie vir husband.
argaisme : Taalverskynsel vir kabaai, katel en snuiter
taalfossiel : Taalverskynsel vir te danke aan en wat de duiwel.
neologisme : Term vir nuutgeskepte woorde.
glygeut : Neologisme vir super tube.
anglisisme : Taalverskynsel vir Hy dra brille.
kontaminasie : Taalverskynsel vir in pleks van.
duif : Betekenis van tortel in die toutologiese tortelduif.
australier : Korrekte Afrikaans vir Australianer.
afrikaans : Taal in SA met die derde grootste aantal sprekers.
luxemburgs : Jongste Germaanse taal.
engels : Derde grootste taalgroep in die wereld
drenkeling : Na analogie van watter woord is tweeling gevorm.
Across:| 1. | Taalverskynsel vir in pleks van. | | 4. | Taal waaruit bietjie ontleen is. | | 8. | Taalverskynsel vir kabaai, katel en snuiter | | 10. | Taalverskynsel vir leerling. | | 14. | Taalverskynsel vir Hy dra brille. | | 15. | Nuwe woorde in Afrikaans gevorm. | | 17. | Taalverskynsel by dood verongeluk. | | 18. | Taal waaruit laer ontleen is. | | 19. | Korrekte Afrikaans vir Australianer. | | 21. | Na analogie van watter woord is misoes gevorm. | | 22. | Na analogie van watter woord is tweeling gevorm. | | 23. | Taalverskynsel vir te danke aan en wat de duiwel. |
| | Down:| 2. | Taal waaruit telefoon ontleen is. | | 3. | Taalverskynsel by windhond en walvis. | | 5. | Jongste Germaanse taal. | | 6. | Volksetimologie vir husband. | | 7. | Taal waaruit garage ontleen is. | | 9. | Neologisme vir super tube. | | 11. | Term vir nuutgeskepte woorde. | | 12. | Afrikaans wat uit Nederlands ontwikkel het. | | 13. | Taal in SA met die derde grootste aantal sprekers. | | 15. | Derde grootste taalgroep in die wereld | | 16. | Betekenis van tortel in die toutologiese tortelduif. | | 20. | Afrikaans wat uit ander tale ontleen is. |
| |
© 2017
PuzzleFast.com, Noncommercial Use Only