enSC"Laat die Gees julle vervul"9
Efese: Aan watter gemeente het Paulus ons teksvers geskryf?
Gees: Voltooi: “Laat die ... julle vervul”
Christus: Die Gees bring ons uit by...
onverstandige: Die wêreld is vol ... mense (Ef.5:15)
goddeloos: Die tyd waarbinne ons leef is... (Ef.5:16)
dryfkrag: Die Gees word my ...
vreugde: Die eerste teken van Geesvervulling
dankbaarheid: Die tweede teken van Geesvervulling
onderdanigheid: Die derde teken van Geesvervulling
"Laat die Gees julle vervul"
EEGS
Voltooi: “Laat die ... julle vervul”
ESFEE
Aan watter gemeente het Paulus ons teksvers geskryf?