enSCWees lief en gasvry10
naby: Die einde van alles is ... (1Pet.4:7)
Christus: Die einde wys op die terugkoms van ...
Feesmaal: Die Bybel leer dat die koms van Christus gaan uitloop op ’n ...
hoop: Ons het ’n lewende ... (1Pet.1:3)
liefhe: Daarom moet ons mekaar ... (1Pet.4:8)
hartlik: Die liefde moet ... wees (1Pet.4:8)
gasvry: Daarom moet ons ... wees teenoor mekaar (1Pet.4:9)
vreemdeling: Gasvryheid beteken om lief te wees vir die... (Deut.14:28-29)
almal: Wie moet liefhê en gasvry wees in ons gemeente?
hoogmoed: Wat verdryf liefde en gasvryheid (Jak.4:6)
Wees lief en gasvry
1. PHOO
Ons het ’n lewende ... (1Pet.1:3)
2. BNAY
Die einde van alles is ... (1Pet.4:7)
3. MALLA
Wie moet liefhê en gasvry wees in ons gemeente?
4. GRASYV
Daarom moet ons ... wees teenoor mekaar (1Pet.4:9)
5. FEHILE
Daarom moet ons mekaar ... (1Pet.4:8)
6. THLAIKR
Die liefde moet ... wees (1Pet.4:8)
7. HTUSRISC
Die einde wys op die terugkoms van ...
8. SMEEFALA
Die Bybel leer dat die koms van Christus gaan uitloop op ’n ...
9. EODOOMGH
Wat verdryf liefde en gasvryheid (Jak.4:6)
10. REVEGNELIDM
Gasvryheid beteken om lief te wees vir die... (Deut.14:28-29)