enFIIntensiewe vorme11
pikswart: Baie swart is
galbitter: Baie bitter is
perdfris: Baie fris is
plankdun: Baie dun is
veerlig: Baie lig is
trommeldik: Baie dik is
doodstil: Baie stil is
skatryk: Baie ryk is
loodswaar: Baie swaar is
pylreguit: Baie reguit is
doodsbleek: Baie bleek is
propvol: Baie vol is