enFIBlokkiesraaisel vir Verbruikers5
Besteding: Die totale som geld wat aan goedere en dienste bestee word.
Estetika: Hoe iets lyk, veral hoe mooi dit is.
Rente: Die prys wat leners betaal vir die gebruik van iemand ander se geld.
Selfkant: Die rand van materiaal wat nie uitrafel nie.
Statistiek: n versameling wat feite interpreteer.
Blokkiesraaisel vir Verbruikers
Die totale som geld wat aan goedere en dienste bestee word.
Hoe iets lyk, veral hoe mooi dit is.
Die prys wat leners betaal vir die gebruik van iemand ander se geld.