enFITropiese Reënwoude16
Ewenaar : Die reënwoudstreek kom langs die breedtelyn voor
Streke : Die wêreld word in dit verdeel
Duisend : Daar is meer as .... verskillende soort bome in 'n reënwoud
Bedompige : Nat en klewerige lug wat jou ongemaklik laat voel
Donderstorms : Dit kom elke dag voor in die soort reënwoude
Temperatuur : Beïnvloed die soort plantegroei in 'n streek
Liane : Lang tou-agtige plante
Seisoene : Daar kom nie eintlik van dit in reënwoude nie
Plantlewe : 'n Ander naam vir plantegroei
Verskillende : Die bome verloor hulle blare op .... tye van die jaar
Gewelf : Boonste vlak van bome wat 'n soort dak in reënwoude vorm
Millimeter : Die totale jaarlikse reënval is 2 000 ....
Miereter : Charlie in Rio is 'n voorbeeld van die dier
Rafael : Die Toco Toucan in Rio 2 se naam is ....
Vanielje : 'n Soort spesery wat in reënwoude gekry word
Dinosourusse : Sommige Tropiese reënwoude bestaan al vandat daar van die diere op aarde was
Tropiese Reënwoude
■
Sommige Tropiese reënwoude bestaan al vandat daar van die diere op aarde was
Dit kom elke dag voor in die soort reënwoude
Die bome verloor hulle blare op .... tye van die jaar
Beïnvloed die soort plantegroei in 'n streek
Die totale jaarlikse reënval is 2 000 ....
Nat en klewerige lug wat jou ongemaklik laat voel
'n Ander naam vir plantegroei
Charlie in Rio is 'n voorbeeld van die dier
Daar kom nie eintlik van dit in reënwoude nie
'n Soort spesery wat in reënwoude gekry word
Daar is meer as .... verskillende soort bome in 'n reënwoud
Die reënwoudstreek kom langs die breedtelyn voor
Boonste vlak van bome wat 'n soort dak in reënwoude vorm