enFIAfrikaans hersiening32
woonstel : 'n Plek waar mens woon, maar dis nie 'n huis nie.
mompel : nie duidelik praat nie.
onmiddellik: 'n sinoniem vir dadelik.
ensovoorts : ens. is die afkorting hiervoor.
byvoeglike naamwoord : dit is 'n woord wat 'n selfstandige naamwoord beskryf.
oud : die teenoorgestelde van jonk.
paaie : die meervoud vir pad.
uitroepteken : ons gebruik hierdie teken as iemand iets skree.
blommetjie : die verkleinwoord vir blom.
deksel : iets wat jy op 'n pot sit as jy kos kook.
ovaal : amper soos 'n sirkel.
koerant : ek koop dit as ek die nuus wil lees.
woestyn : dis droog en baie min groei hier.
rukkie : 'n kort tydjie.
saans : in die aand.
alliterasie : 'n wilde, winterwind waai.
strofe : 'n vers van 'n gedig.
elmboog : bokant jou voorarm.
lawaai : 'n sinoniem vir 'n groot geraas.
teen : die prent hang ........ die muur.
oujongnooi : 'n vrou wat nooit getroud is nie.
uiltjie knip : die Afrikaans vir 'a short nap'.
voegwoord : die soort woord wat sinne met mekaar verbind.
onbeskof : as jy nie maniere het nie.
kussing : jy slaap daarop.
pierinkie : die verkleinwoord vir piering.
eindig : as iets nie begin nie.
skootrekenaar : 'n 'laptop' in Afrikaans.
oormore : die dag na more.
doodbang : as jy baie bang is.
bril : ek dra dit om beter te sien.
fluister : saggies praat.
spinnekop : 'n soort insek met agt bene.
herfs : die seisoen voor winter.