enFI14
empatie : 'n Sterk gevoel van simpatie.
gesond : Om in 'n goeie fisiese en geestelike toestand te wees.
gespierd : Wanneer 'n persoon goed ontwikkelde spiere het.
herroep : Weer iets na te sien of te roep.
invloed : Om 'n uitwerking te hê op die gedrag van iemand anders.
norme : 'n Maatstaf waar volgens jy lewe.
omgewing : Die natuurlike wêreld.
passie : 'n Sterk gevoel oor iets.
ratsheid : Om vinnig en vlugtig te beweeg.
selfverdediging : Wanneer jy jouself beskerm.
vaardighede : Vermoëns.
verantwoordelike besluite : Verstandige, volwasse keuses.
verhouding : Die verbintenis tussen twee of meer mense.
vigs : Verworwe imuniteitsgebreksindroom.
roetine : Gereelde aktiwiteite wat 'n persoon elke dag doen.
Weer iets na te sien of te roep.
Vermoëns.
Om 'n uitwerking te hê op die gedrag van iemand anders.
Om in 'n goeie fisiese en geestelike toestand te wees.
'n Sterk gevoel oor iets.
Die verbintenis tussen twee of meer mense.
Gereelde aktiwiteite wat 'n persoon elke dag doen.